1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Studentesimposium in die Natuurwetenskappe, 31 Oktober 2008, Universiteit van Johannesburg : 'n seleksie van referaatopsommings

Volume 28, Issue 3
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Steriese en elektroniese effek van metaalbevattende substituente op Fischer-karbeenmetaalbondelverbindings, D.I. Bezuidenhout


Luminessensie van gesintetiseerde nanodeeltjies en kommersiële Z-nS:Mn2+-fosfors, M.M. Biggs, O.M. Ntwaeaborwa, J.J. Terblans en H.C. Swart
Lumineserende meganisme van yttriumsilikaat, gedoteer met serium (YSiO:Ce) en fosforpoeier, E. Coetsee, J.J. Terblans en H.C. Swart
Statistiese beginsels as basis vir die identifisering van gedifferensieerd uitgedrukte gene deur gebruik te maak van twee-kleur gespikkelde cDNA mikroskyfies, N. Coetzer en M.T. Loots
'n Eksperimentele en kwantumberekeningschemie-studie van die reaksie tussen die karbonileringskatalisator [Rh((CHS) COCHCOR)(CO)(PPh)] en metieljodied (R = CF, CH, CHS), M.M. Conradie en J. Conradie
Chemiese karakterisering en vergelyking van die vlugtige verbindings in vier - (heuningbos-) spesies deur middel van SEP-GC-MS, J.C. Cronje
Karakterisering van Cr-Al dun lagies vervaardig deur middel van RF- diodeverstuiwing, H.A. Derrett, A.R.E. Prinsloo, D. Spenato, H.L. Alberts en C.J. Sheppard
Die gebruik van afstandswaarneming om ondergrondse watervloei aan te dui, L. du Plessis
Beslissingsbome as woordafbrekingstegniek, M. Fick
Verandering van bodembedekking in die stedelike soomgebied van westelike Johannesburg, J. Immelman
'n Gebruikersvriendelike uitgloeisisteem, C.J. Jafta, W.D. Roos en J.J. Terblans
Aktiewe interne bedreigingsopsporing in finansiële stelsels met SIDA, W.S. Leung en E.M. Ehlers
'n Detailvlakalgoritme vir die spoedoptimering van vloeistofsimulasie, J.K. Loots en A. Hardy
Die vertering en kwantifisering van onsuiwerhede in sirkoon en plasmagedissosieerde sirkoon (pdz), S. Lotter, W. Purcell en J.T. Nel
Die gebruik van tasbare modelle om stoïgiometriese berekeninge vir studente te vergemaklik, A.F. Marais
'n Ondersoek na dioksienagtige stowwe in grond en sediment van die sentrale gebiede van Suid-Afrika, C. Nieuwoudt, L.P. Quinn, R. Pieters en H. Bouwman
'n Ondersoek na die krokodilsterftes in die Nasionale Krugerwildtuin, L.P. Quinn, C. Nieuwoudt, R. Pieters, D. Pienaar & H. Bouwman
Sellulêre outomate met selgroepering, E. Smal
Gemodelleerde gedrag van 'n elektries gestimuleerde menslike ouditiewe senuweevesel, J.E. Smit, T. Hanekom en J.J. Hanekom
'n Metode om die verbetering in werksverrigting van industriële radio-Ethernet te bepaal volgens die diensvlak-differensiële rand (DVDR), P. van Rhyn en G.P. Hancke

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/28/3/EJC20451
2009-09-01
2019-12-08

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error