1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die implementering van navorsingsvoorstelle aan die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin : 'n vergelykende studie

Volume 28, Issue 3
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Die wêreldwye verlies aan bïodiversiteit plaas toenemende druk op die bestuur van beskermde gebiede. Die bestuur van beskermde gebiede sluit outomaties die bestuur van besoekers in om gevolglik ekonomies lewensvatbaar en onafhanklik van regeringsubsidies te word. Toerisme bied dus die geleentheid vir beskermde gebiede om lewensvatbaarheid te bereik en speel terselfdertyd 'n rol om waardering vir beskermde gebiede en die natuur te bevorder, wat weer tot die bewaringsrol van beskermde gebiede bydra. Botaniese tuine in Suid-Afrika speel 'n sleutelrol in biodiversiteitbewaring en -opvoeding en maak toenemend staat op hoër besoekersgetalle om subsidies aan te vul. 'n Studie is onderneem waartydens die voorkeure van besoekers aan die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin (WSNBT) deur middel van semi-gestruktureerde vraelyste ondersoek is. Aanbevelings is voorts gemaak om verbeteringe aan te bring waar nodig. Die studie is opgevolg deur 'n tweede, vergelykende studie om vas te stel tot watter mate die aanbevelings geïmplementeer is. Wanneer ag geslaan word op besoekers se aanbevelings, lei dit tot 'n verbeterde besoekerservaring wat weer 'n direkte impak op die ekonomiese lewensvatbaarheid van die WSNBT het. Hierdeur word die WSNBT in staat gestel om sy bewaringsdoelwitte na te streef.


Biodiversity is not a static phenomenon and many variables have an effect on accelerated biodiversity loss. While most of the variables affecting biodiversity loss are caused by humankind, many species are affected by more than one variable simultaneously. Six fundamental causes for biodiversity loss have been identified, namely (1) unsustainable population growth and associated increased pressure on natural resources; (2) a reduced spectrum of agricultural, forestry and fishery products; (3) failure of economic systems to attach appropriate economic value to the environment and resources; (4) inequality in ownership, flow and management of the benefits and utilisation of resources; (5) insufficient knowledge in the application and use of resources; and (6) legislation and institutional systems that promote unsustainable abuse of the environment (Middleton 2003:250). The worldwide loss of biodiversity makes the management of protected areas more important than ever.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/28/3/EJC20453
2009-09-01
2019-10-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error