1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - 'n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe : voorwoord

Volume 31, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Ons verantwoordbaarheid of toerekenbaarheid teenoor die staat en gemeenskap vir die navorsing en onderrig wat ons doen, is redelik gevestig. Dit word egter in 'n groot mate deur ons lewens- en wêreldbeskouinge beïnvloed (Cetina 2005-2006:7). Cetina (2005-2006:8) onderskei tussen drie 'vorms' van verantwoordbaarheid, te wete etiese of filosofiese verantwoordbaarheid, maatskaplike verantwoordbaarheid en produktiewe verantwoordbaarheid. Whitty (2008:11) brei hierdie dimensies verder uit en voeg aspekte soos regsverantwoordbaarheid, interne verantwoordbaarheid en kontraktuele verantwoordbaarheid by tot die lys.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/31/1/EJC128698
2012-01-01
2019-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error