1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - 'n Voorlopige studie van die waarde van 'n gekombineerde kwantitatiewe-kwalitatiewe benadering tot beroepsvoorligting vir 'n natuurwetenskapstudent : 'n longitudinale gevalstudie : oorspronklike navorsing

Volume 31, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Hierdie artikel beskryf die waarde van 'n gekombineerde kwantitatiewe-kwalitatiewe benadering tot beroepsvoorligting vir 'n natuurwetenskapstudent. Die deelnemer, 'n 18-jarige jong man, is geselekteer om deel te neem aan groepassessering en beroepsvoorligting op grond van sy akademiese prestasies, sy begeerte om in die natuurwetenskappe te studeer en die feit dat hy 'n benadeelde is. Die intervensie het twee fases behels: assessering en terugvoer. Data is ingesamel met behulp van die , die en die , sowel as kwalitatiewe tegnieke ('n collage, die , lewenslyn, vroeë anekdotes, sowel as die lewensverhaaltegnieke). Na afloop van die intervensie het die deelnemer verhoogde beroepsaanpasbaarheid gedemonstreer en 'n meer aktiewe rol in sy ontluikende beroeps- en lewensverhaal begin speel. Vyf jaar later het sy prestasies alle verwagtings oortref. Dit blyk dat 'n gekombineerde kwantitatiewe-kwalitatiewe benadering tot beroepsvoorligting vir natuurwetenskapstudente die potensiaal het om aan hul beroepsvoorligtingsbehoeftes te voldoen. Meer navorsing met groot groepe studente is nodig.


This article describes the value of a combined quantitative-qualitative approach to career counselling for a student in the natural sciences. The participant, a 18-year old young man, was selected to participate in group assessment and career counselling based on his academic achievements, his expressed interest and desire to study in the natural sciences and on being from a disadvantaged community. The intervention comprised both an assessment and a feedback phase. Data was gathered using the , the and the , as well as qualitative techniques (including a collage, the , the life line, early anecdotes, as well as the life story techniques). After the intervention, the participant demonstrated an increased career adaptability and took a more active part in developing his career and life story. Five years later, his achievements exceeded all expectations. A combined quantitative-qualitative approach to career counselling for students in the natural sciences may have the potential to meet their career counselling needs. More research with large groups of students is needed.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/31/1/EJC128700
2012-01-01
2020-08-07

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error