1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Einstein se relatiwiteitsteorie : op die kruispunt van en : oorspronklike navorsing

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Waardering vir die status van natuurwetenskaplike kennis volg 'n merkwaardige wentelgang deur die geskiedenis van die filosofie en die verskillende vakwetenskappe. Te midde van ekstreme uiterstes moes die benadering van Einstein 'n rigting vind wat beide 'n eensydige en 'n oordrewe afwys. Die historiese agtergrond van die aprioriteitsprobleem - dit wat ons ervaring voorafgaan - is vlugtig nagespeur tot by die Griekse wortels daarvan. Omdat Einstein ruimte gelaat het vir skeppende denke, het dit hom weliswaar in staat gestel om van die van sleutelaspekte van die natuur gebruik te maak, in die besonder gefokus op die uniekheid en die samehang van die kinematiese en fisiese aspekte van die werklikheid. Enersyds het die onderskeid tussen hierdie twee aspekte â??n vertrekpunt verskaf om kritiek te lewer op die inslag van die klassieke fisika (toegespits om die onderskeid te tref tussen en ), en andersyds het die universaliteit van hierdie aspekte hom gehelp om hierdie onties aprioriese gegewens tot hul reg te laat kom, ook ten opsigte van die eise wat die stel (die relatiewe reg van die positivistiese klem op die van tipewette). Hieruit volg dat Einstein se siening met reg as 'n benadering getipeer kan word. Dit belig ook die onderskeid tussen en , asook die skynbaar misterieuse toepaslikheid van die wiskunde op natuurverskynsels. Laastens word aangevoer dat die onlangse beweringe oor die snelheid van die neutrino wat vinniger as dié van lig sou wees, nié Einstein se spesiale relatiwiteitsteorie (sal) weerlê nie

Appreciation for the status of scientific knowledge followed a remarkably winding path throughout the history of philosophy and of the various specialised sciences. Einstein had to find direction, avoiding the extremes of a one-sided and an excessive positivism. The historical background of the problem of what is apriori - that which precedes our experience - is briefly traced back to its Greek roots. Because Einstein did leave room for creative thinking, it empowered him to explore the universality of key aspects of nature, focusing particularly on the uniqueness and coherence of the kinematic and physical aspects of reality. Distinguishing between these aspects provides, on the one hand, a point of departure for criticising the mechanistic inclination of classical physics (directed at the distinction between and ), and on the other hand, the ontic universality of these aspects. This helps us to do justice to the ontic universality of these aspects in respect to the demands of experience (the relative justification of the positivistic emphasis on experimental testing of type laws). So Einstein's approach may be classified as a transcendental-empirical method of investigation. It also highlights the distinction between modal laws and type laws, as well as the apparently mysterious applicability of mathematics to natural phenomena. Finally it is argued that the recent reports in the news media regarding the speed of the neutrino, allegedly faster than that of light, will not invalidate Einstein's theory of relativity.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/32/1/EJC131456
2013-01-01
2019-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error