1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Oorlewing van die skerpioen (Scorpionidae) ná blootstelling aan 'n letale dosis SO-gas : oorspronklike navorsing

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Skerpioene is bekend vir hul aanpasbaarheid by toestande in 'n droë habitat, min voedsel en radioaktiewe bestraling. Niks is bekend oor hul aanpasbaarheid by skadelike gasse nie. Resultate van hierdie eksperiment by bewys dat hulle 'n hoë dosis van 1000 dele per miljoen SO kan oorleef wat nie die geval is by die mens nie. Byvoorbeeld, die suurstofverbruikskoers neem eerder toe van 4.16 µmol/g-1uur-1 na 7.69 µmol/g-1uur-1, een uur ná blootstelling aan SO. Veertig minute na blootstelling was die ṀO steeds bykans twee keer hoër in vergelyking met die ṀO aan die begin. Hierdie bevinding moet deur verdere eksperimente nagevors word, veral wat die rol van spirakulumsluiting speel by blootstelling aan SO.


Scorpions are well known for their ability to adapt to dry habitats, scarcity of food and radioactive radiation. Nothing is known about their response to toxic gases. Results from this experiment showed that a high dose of 1000 parts per million SO was not lethal for ; compare this to humans who cannot tolerate and survive high SO levels. In fact, the oxygen production rate increased from 4.16 µmol/g-1hour-1 to 7.69 µmol/g-1hour-1 after exposure of one hour to SO. Forty minutes after exposure, ṀO was still nearly twice as high compared with the ṀO value at the beginning. Further experiments are suggested to solve the problem of possible spiracle occlusion caused by SO.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/32/1/EJC137674
2013-01-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error