1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die modellering van die evolusie van pulsarwindnewels : referaatsopsomming

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract


Using numerical models, the influence of factors such as magnetic field strength on the evolution of pulsar wind nebulae can be determined. This includes the morphological evolution as well as the evolution of the type of light emitted and the corresponding intensity.

Een van die moontlike eindpunte van sterevolusie is die vorming van 'n sogenaamde pulsar. Pulsare het geweldige sterk magneetvelde, wat veroorsaak dat subatomiese deeltjies (elektrone en positrone) aan die oppervlak van die pulsar onttrek word. Hierdie deeltjies vorm 'n 'wind' wat van die pulsar af wegvloei. Omdat die deeltjies in die wind gelaai is, word 'n gedeelte van die pulsar se magneetveld in die wind vasgevang, wat daartoe lei dat die magneetveld saam met die deeltjies weggevoer word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/32/1/EJC138581
2013-01-01
2019-12-07

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error