1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die loging van moeilik reduseerbare kopererts : die industriële toepaslikheid van 'n preoksidasiestap : referaatopsomming

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract


The use of a novel preoxidation method has been found to enhance the leaching of copper refractory ore in a continuous pilot plant setup. For the method to be incorporated into the processing flow sheet, the impact of high slurry density and temperature on preoxidation is established.

Moeilik reduseerbare kopererts (MRKE) is 'n mikabelaaide erts afkomstig van die Nchanga-oopgroefmyn in Zambië wat aan Konkola Copper Mines (KCM) behoort. Die koperinhoud van die erts is tussen 0.98% en 1.20%, wat op sigself as hoog beskou kan word, en is ekonomies ontginbaar. Tog word die erts nie geprosesseer nie, en tans word meer as 150 miljoen ton van die erts wat reeds ontgin is, in hope gestoor. Dit kan toegeskryf word aan die komplekse mineralogie van die erts wat koperherwinning beperk as gevolg van die onoplosbaarheid van die kopererts by atmosferiese logingstoestande. Verder word die erts geassosieer met hoë gangsteensuurverbruik (GSV) en 'n relatief hoë inhoud van elemente soos mangaan en yster, wat skadelike gevolge tydens latere suiweringsprosesse het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/32/1/EJC138582
2013-01-01
2019-08-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error