1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - 'n Nie-kommutatiewe sigmamodel : referaatopsomming

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract


We replace the classical string theory notions of mapping between parameter space and world-time with noncommutative tori mapping between these spaces. The dynamics of mappings between different noncommutative tori are studied and noncommutative versions of the Polyakov action and the Euler-Lagrange equations are derived. The quantum torus is studied in detail, as well as C*-homomorphisms between different quantum tori. A finite dimensional representation of the quantum torus is studied, and the partition function and other path integrals are calculated. At the end we prove existence theorems for mappings between different noncommutative tori.

Stringteorie is 'n opwindende teorie wat 'n baie goeie kans het om sommige van die fundamentele eienskappe van die natuur te beskryf. Hierdie teorie is tot op hede nog nie eksperimenteel bewys nie, maar is die duidelike voorloper in die soektog na 'n allesomvattende teorie vir die heelal.Om die stringe te beskryf, maak teoretici gebruik van afbeeldings tussen 'n tweedimensionele parameterruimte en wêreldtyd. Die dinamika van hierdie afbeeldings word bestudeer en kan alle waarneembare subatomiese deeltjies ten volle beskryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/32/1/EJC138583
2013-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error