1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die polsslag as diagnostiese hulpmiddel in die Grieks-Romeinse tye en die Middeleeue : oorspronklike navorsing

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om die soeklig te laat val op 'n besondere bydrae tot die geskiedenis van geneeskunde deur antieke geneeshere meer as twee millennia gelede. Vandag word die gebruik van die pols as diagnostiese hulpmiddel as vanselfprekend aanvaar, maar die feit dat dokters die polsslag in die Grieks-Romeinse tye, en die Middeleeue, toe so min nog bekend was omtrent fisiologie en veral die kardiovaskulêre stelsel, kon gemeet het om siektes te diagnoseer, evalueer en behandel, is werklik merkwaardig. As sodanig is dit 'n voorloper van die moderne meting van die polsslag, alhoewel dokters vandag natuurlik veel gesofistikeerder wyses het om siektes te diagnoseer.


The aim of this article is to highlight a particular contribution in the history of medicine made by ancient physicians more than two millennia ago. In modern times the taking of the pulse as clinical tool is self-evident, but the fact that doctors in Graeco-Roman times and the Medievel Ages, when so little was known of physiology and especially of the cardiovascular system, could measure the pulse beat to diagnose, evaluate and treat diseases, is quite remarkable. As such it is a forerunner of the modern taking of the pulse, though physicians today have more sophisticated ways to detect illnesses.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/32/1/EJC140788
2013-01-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error