1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum : 'n intervensie in 'n onderwysopleidingprogram : oorspronklike navorsing : voedsel

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Hierdie artikel beskryf onderwysstudente se deelname aan simulasiespele tydens 'n ekskursie. Daar word gekyk na hoe die Verenigde Nasies se agt millennium-ontwikkelingsdoelwitte betrek kan word in die opleidingskurrikulum vir onderwysers. In die besonder word daar gefokus op aktiwiteite wat gerig is om voornemende onderwysers meer sensitief te maak vir die MIV en VIGS-pandemie en voedselsekuriteit. Die navorsers werk vanuit 'n nieu-Vygotskiaanse vertrekpunt wat bekend staan as aktiwiteitsteorie, waarbinne hulle simulasiespele as die primêre werktuig vir studente se deelname beskou. Die studente neem deel in 'n -modus (dié van die spelende mens, volgens Huizinga 1955) as 'n vorm van beliggaamde betekenisgewing. Deur van aktiwiteitsteorie as 'n lens gebruik te maak, word daar voorgestel dat die ekskursiekurrikulum belofte inhou vir die leerproses van studente aangaande sake rakende MIV- en VIGS-opvoeding, armoede en voedselsekuriteit.


This article describes education students' engagement in simulation games during an excursion. The focus is on how the United Nations' eight millennium development goals could be addressed in teacher education programmes. The authors specifically look at activities that aim to sensitize teachers about HIV and AIDS and food security. They view learning from a neo-Vygotskian perspective known as activity theory, which rates simulation games as the primary strategy for learner involvement. The students become (playing human, Huizinga 1955), and this facilitates embodied meaning-making. From this position it is suggested that the particular curriculum holds some promise for exploring HIV and AIDS education, poverty and food security.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/32/1/EJC144458
2013-01-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error