1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Vergelyking van die uitwerking van sedentêre en aktiewe werkomgewings op algehele welstand : oorspronklike navorsing : voedsel

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Die begrip welstand het oor die afgelope dekades verander na gelang die lewenstyl van die samelewing met tegnologiese vooruitgang tred gehou het. Die hedendaagse siening is dat welstand in die eerste plek die verantwoordelikheid van die individu self is en bepaal word deur die beoefening van gedrag wat gesondheid bevorder. Daar is verskeie faktore wat bydra tot gesondheid in die sin van 'n individu se gevoel van algehele welstand op die lang termyn. Een van die belangrikstes daarvan is fisieke aktiwiteit, en daar is aansienlike navorsing gedoen om die voordele van 'n fisiek aktiewe lewenstyl te ondersoek. Hierdie navorsingsoorsig gaan van die veronderstelling uit dat die mees akkurate metode om dié voordele te peil, is om 'n aktiewe met 'n sedentêre lewenstyl te vergelyk. Die doel van die oorsig is om die begrip 'algehele welstand' te verduidelik en om die voordele van 'n werkomgewing wat fisieke aktiwiteit toelaat en die nadele van 'n omgewing waarin daar hoofsaaklik gesit word uit te lig wanneer dit op die bereiking van algehele welstand aankom.


The concept of wellness has changed over the decades with the ever-changing lifestyle of society as it adapts to technological advances. The contemporary view is that wellness is the primary responsibility of the individual and is accomplished by practising health-promoting behaviour. There are various factors that contribute to wellness in the sense of an individual's long-term sense of overall well-being. One of the most essential factors is physical activity, and there is a large body of research that explores the benefits of a physically active lifestyle. This article is based on the assumption that the most accurate way to measure these benefits are to compare an active with a sedentary lifestyle. The purpose of this review is to clarify the concept of wellness and highlight the benefits of a physically active working environment as opposed to the disadvantages of a sedentary environment in attaining overall wellbeing.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/32/1/EJC144459
2013-01-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error