1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Menings van lewenswetenskap-onderwysers oor geneties gewysigde gewasse en die daarstelling van 'n wetenskaplike etiek : oorspronklike navorsing : voedsel

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Die gebruik van geneties gewysigde gewasse om hongersnood in veral arm lande die hoof te bied is uiters kontroversieel en kan maatskaplike, ekonomiese en politieke implikasies hê. Lewenswetenskap-onderwysers kan aan die kwessie aandag gee, en deur hul onderrig gebalanseerde inligting aan leerders en aan die gemeenskap deurgee. Nogtans moet onderrig nie bloot op kennisoordrag fokus nie; pogings moet ook aangewend word om veral leerders bewus te maak van die aard en impak van geneties gewysigde gewasse en die ontwikkeling van 'n wetenskaplike etiek. Die klem verskuif daarna om leerders uit alle bevolkingsgroepe te betrek en hulle te bemagtig om deur kritiese en reflektiewe denke weldeurdagte besluite te neem. Leerders moet derhalwe die geleentheid gebied word om 'n wetenskaplike etiek te ontwikkel wat hulle in staat stel om kontroversiële kwessies, soos die gebruik van geneties gewysigde gewasse, te kan beredeneer. Bepaalde aanwysers wat tydens onderhoude met lewenswetenskap-onderwysers geïdentifiseer is, word in die artikel bespreek.


The use of genetically modified crops, especially in countries where poverty is rife, is extremely controversial and can have social, economical and political implications. Life Sciences teachers can address this issue and provide learners and communities with balanced information. However, teaching should not only focus on supplying balanced information, but efforts should also be made to make learners, especially, aware of the nature and impact of genetically modified crops and the development of scientific ethics. The focus then shifts to empowering learners from a broad social background to make well-reasoned decisions through critical and reflective thought. Learners should, therefore, get the opportunity to develop scientific ethics in order to debate various controversial issues such as the use of genetically modified crops. Specific indicators that were identified during interviews with Life Sciences teachers are discussed in this article.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/32/1/EJC144460
2013-01-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error