1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Strategieë om die implementering van die Suid-Afrikaanse professionele leergemeenskapmodel te bevorder : oorspronklike navorsing

Volume 33, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Die vereis dat vakverwante professionele leergemeenskappe tussen 2011 en 2017 op skool- en distriksvlak gevestig word. Die doel daarvan is om onderwysers van geleenthede te voorsien om hul eie leerbehoeftes te identifiseer en te vervul. Slegs sommige van die Distriksonderwysersontwikkelingsentra wat as vergaderplekke moet dien, hoef egter teen 2025 gereed te wees. Die gaping tussen beleid en die implemetering daarvan kan die vestiging van professionele leergemeenskappe rem en selfs verhoed. Drie implementeringsprobleme wat die professionele leergemeenskapmodel op die berugte onderwyshervormingsiklus kan stuur, word geïdentifiseer ten einde strategieë aan die hand te doen om die probleme op te los. Die ondersoek het tot die voorstel gelei dat 'n gekoördineerde benadering noodsaaklik geword het ten einde te verhoed dat die professionele leergemeenskapmodel die prooi van die berugte onderwyshervormingsiklus word.


The requires that subject-related professional learning communities should be established widely between 2011 and 2017. However, only some of the District Teacher Development Centres that are intended to provide meeting places need to be up and running by 2025. The gap between policy and implementation can impede or even prevent the establishment of professional learning communities. Three implementation problems were identified that could catapult the professional learning community model into the infamous education reform cycle, and strategies are proposed for a smooth implementation. It is proposed that a coordinated strategy be followed to prevent the South African professional learning community model falling prey to the reform cycle.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/33/1/EJC151521
2014-01-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error