1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Skeiding van tantaal en niobium met vloeistof-vloeistof-ekstraksie : referaatopsomming

Volume 33, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Niobium (Nb) and tantalum (Ta) have similar chemical and physical properties, which is why they are difficult to separate. They are found in various minerals of which the most important is columbite ([Fe, Mn, Mg] [Nb, Ta]O) and tantalite ([Fe, Mn][Nb, Ta]O). In this project various acids and extractants were investigated, in order to optimise the separation.

Die twee metale, tantaal (Ta) en niobium (Nb), kom in dieselfde groep (VB) van die periodieke tabel van elemente voor en het dus soorgelyke chemiese en fisiese eienskappe, wat dit moeilik maak om hulle van mekaar te skei. Die twee metale word in verskeie minerale gevind, waarvan kolumbiet ([Fe, Mn, Mg][Nb, Ta]O) en tantaliet ([Fe, Mn][Nb, Ta]O) ekonomies die belangrikste is. In hierdie projek word gefokus op die skeiding van die twee metale met behulp van verskeie sure (soutsuur, swawelsuur, salpetersuur en fluoorsuur) en ekstraktante (verskeie alkohole, 2-tenoieltrifluoorasetoon, fosforsuur, fosfiensuur, Alamine 336 en Aliqaut 336). Om die skeiding te optimiseer, is verskeie veranderlikes ondersoek, insluitend suurkonsentrasies, ekstraktant-konsentrasies en kontaktyd.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/33/1/EJC154514
2014-01-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error