1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Omgewingsopvoeding se rol in die integrasie van omgee vir die omgewing en menslike welstand : oorspronklike navorsing

Volume 33, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Welstand hou nie slegs verband met die afwesigheid van siekte nie, maar behels optimale funksionering van liggaam, verstand en gees. Dit is 'n belewenis van maksimale harmonie. Welstand het verskeie dimensies, naamlik die fisieke, emosionele, kognitiewe, sosiale, geestes-, beroeps- en omgewingsdimensies. Laasgenoemde is die mees waarneembare en noodsaaklike dimensie vir die voortbestaan van die mensdom. Hierdie artikel gaan van die standpunt uit dat welstand binne die dimensie van die omgewing interafhanklik is van omgee vir die omgewing en dat hierdie welstand slegs volhoubaar sal wees indien kinders van kleins af blootgestel word aan aktiwiteite in die natuur. Die rol van omgewingsopvoeding in die vestiging van 'n etiek van omgee en aktiewe besorgdheid vir die omgewing, is onbetwisbaar en is noodsaaklik vir menslike welstand.

Wellness is not merely the absence of illness, but a state of optimal functioning of body, mind and soul. It is a situation where harmony is experienced maximally. Wellness has various dimensions, namely the physical, emotional, cognitive, spiritual, social, vocational and environmental dimensions. The latter is the most conspicuous and essential for the continued existence of humankind. The point of departure of this article is that wellness within the environmental dimension is interdependent on care for the environment and that this wellness will only become sustainable if children are exposed to activities in nature from an early age. The role of environmental education in establishing an ethic of care and active concern for the environment, is non-negotiable and essential for human wellness.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/33/1/EJC163027
2014-01-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error