1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die skepping van welstand in die skool se kurrikulum vir natuurwetenskappe : die twee vermiste skakels : oorspronklike navorsing

Volume 33, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Hierdie artikel werp lig op twee vermiste skakels wat daartoe lei dat die welstand van leerders en 'n waardering vir 'n meer holistiese siening van gesondheidsorg nie voldoende aandag kry in die kurrikula vir natuurwetenskappe op skool nie. Eerstens word gesondheidsorg in die kurrikula vir natuurwetenskappe (Senior Fase) en lewenswetenskappe (Verdere Opvoeding en Opleiding) vanuit 'n baie reduksionistiese perspektief beskou (ook deur die betrokke onderwysers), en leerders ontwikkel dus nie waardering vir die holistiese aard daarvan nie. Tweedens word daar betoog vir meer klem op die affektiewe domein in die natuurwetenskappeklaskamer, en groter fokus op inheemse kennisstelsels, wat wel holisme omvat. Die artikel bied praktiese voorbeelde van hoe die grense tussen die natuurwetenskap en die metafisika oorgesteek kan word, sonder om die doktrines wat die aard van natuurwetenskappe beskryf, in gedrang te bring. Voorts word aangedui hoe sodanige oorsteek van grense kan lei tot 'n meer genuanseerde beeld en waardering vir holistiese gesondheidsorg onder skoolleerders.

This article sheds light on two missing links in the science school curriculum which result in learners' wellness and appreciation for a holistic view of health not being adequately addressed. Firstly, in the natural sciences curriculum (Senior Phase) and life sciences curriculum (Further Education and Training), health and wellness are often viewed (also by the teachers) from a reductionist perspective, which results in learners not appreciating the holistic nature of healthcare. Secondly, I argue for greater emphasis on the affective domain in the science classroom, and a stronger focus on indigenous knowledge systems which do embrace holism. The article provides practical examples of border crossing between the natural sciences and metaphysics, without ignoring the tenets of the nature of science. The author shows how such border crossing could result in learners developing a more nuanced understanding of and appreciation for holistic wellness.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/33/1/EJC163029
2014-01-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error