1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Kernwapens en Suid-Afrika
Die bom: Suid-Afrika se eie kernwapenprogram, Nic von Wielligh & Lydia von Wielligh-Steyn : book review

Volume 34, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

In 'n lekkerleesboek het Nic von Wielligh en sy dogter Lydia von Wielligh-Steyn 'n baie groot, maar ook nodige taak aangepak om Suid-Afrika se veelbewoë ontwikkeling van eie kernwapenvermoë te boekstaaf. 'n Groot aantal artikels plaaslik en oorsee en selfs 'n boek of twee het die onderwerp al gedeeltelik toegelig. Hierdie weergawe van meer as 500 bladsye gee egter die mees omvattende blik tot dusver op die politieke gebeure, asook die wetenskaplike mylpale wat eerstens tot die program se ontwikkeling, maar later ook aftakeling gelei het. Suid-Afrika bly tot vandag toe nog die enigste land ter wêreld wat sy kernwapenvermoë ontwikkel het, maar dit dan vrywillig afgetakel het om as 'n kernwapenvrye land tot die VN se Kernsperverdrag toe te tree. Dit is voorwaar 'n 'storie om te vertel' waarin die skrywers op 'n lekker leesbare manier uitmuntend daarin geslaag het om dit vir sowel die ingeligte leser, asook die leek vas te lê as 'n stuk van ons land se geskiedenis in die reis van 'muishond van die wêreld' tot 'n geëerde lid van die internasionale gemeenskap.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/34/1/EJC169701
2015-01-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error