1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Aanpassing en toetsing van die Rothwell-Miller-belangstellingsvraelys : oorspronklike navorsing

Volume 34, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Die doel van hierdie studie was om 'n bestaande, maar uiters verouderde belangstellingsvraelys (Rothwell-Miller-belangstellingsvraelys [RMBV]) aan te pas. In die eerste fase is vier provinsies by wyse van doelsteekproeftrekking geselekteer: een stedelik en drie plattelands of semiplattelands. In fase twee is 'n steekproef van 518 Graad 11-leerders met behulp van doelsteekproeftrekking geselekteer (gemiddelde ouderdom [] manlik = 17.52 jaar, vroulik =17.39 jaar; standaardafwyking [] manlik = 0.97 jaar, vroulik = 0.93) in agt skole, verdeel volgens onderrigtaal (Afrikaans/Engels) en streek (stedelik/plattelands/semiplattelands). Statistiese analises het die vasstelling van betroubaarheid ingesluit by wyse van die berekening van Cronbach se α, asook die halfverdelingsmetode. Die data is verder geanaliseer by wyse van statistiese tegnieke soos -toetse, ANOVA, asook Tukey se Honest Significant Differencetoets (HSD). Die resultate word bespreek en die gevolgtrekking word gemaak dat hoewel die aangepaste vraelys tot 'n nuttige instrument vir gebruik in Suid-Afrika ontwikkel kan word, verdere navorsing eers nodig is.

The aim of this study was to adapt an existing but extremely dated interest questionnaire, the Rothwell-Miller Interest Blank (RMIB). In the first phase, four provinces were selected purposively: one urban and three rural or semirural. Secondly, a purposeful sample of 518 Grade 11 learners in eight schools was selected (mean age [] Male = 17.52 years, Female = 17.39 years; standard deviation[] Male = 0.97 years, female = 0.93), divided according to medium of instruction (Afrikaans/English) and area (urban/rural/semirural area). Statistical analyses included determining of reliability by calculating Cronbach's α and the split-half reliability. The data was further analysed by means of statistical techniques including -test, ANOVA and Tukey's HSD. Results are discussed and the study concludes that although the adapted questionnaire could be a valuable instrument for use in South Africa, further research is required.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/34/1/EJC171129
2015-01-01
2019-12-07

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error