1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die invloed van verpoeiering op die kwikinhoud van verskeie gesertifiseerde verwysingsmateriale : oorspronklike navorsing

Volume 34, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Die meeste analitiese tegnieke wat gebruik word vir die bepaling van die kwikinhoud van aardmateriale benodig komminusie van monsters voor analise. Dit word gewoonlik bewerkstellig deur die vergruising van die monsters, gevolg deur die verpoeiering daarvan. Dit is bekend dat in konvensionele meule hitte tydens verpoeiering vrygestel word, en dit volg dat kwikverlies verwag kan word weens die element se vlugtigheid. Om kwikverlies tydens verpoeiering te bestudeer het ons nege gesertifiseerde verwysingsmateriale van stolrotse geanaliseer voor verpoeiering, asook na 3 en weer na 10 minute van verpoeiering, met behulp van 'n direkte kwikanaliseerder. Die resultate van die eksperimente dui daarop dat : (1) kwikverlies onbeduidend is na 3 minute van verpoeiering, (2) kwikverlies beduidendraak indien monsters oormatige verpoeiering ondergaan, (3) kwikverlies klaarblyklik nie deur mineralogie beheer word nie en (4) vir monsters met 'n lae kwikinhoud, kontaminasie tydens verpoeiering 'n baie meer beduidende invloed op die geanaliseerde kwikinhoud het as die duur van verpoeiering.

The majority of analytical techniques, aimed at establishing the mercury contents of geological materials, require comminution of samples prior to analysis. This typically involves a process of crushing, followed by milling. It is known that heat is generated during milling in conventional milling apparatuses; therefore mercury losses may be expected due to the element's volatility. To investigate mercury losses during milling, we analysed the mercury contents of nine certified reference materials of igneous rocks before milling and after respectively 3 and 10 minutes of milling, using a direct mercury analyser. The results of the experiments suggest that : (1) mercury losses are insignificant after 3 minutes of milling, (2) mercury losses become significant when samples undergo excessive milling, (3) mercury losses do not appear to be mineralogically controlled and (4) for samples with low mercury contents, contamination during milling plays a much more significant role in the analysed mercury contents than milling time.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/34/1/EJC173942
2015-01-01
2019-08-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error