1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Faktore wat onderwysers se gebruik van GeoGebra vir Wiskundeonderrig beïnvloed : oorspronklike navorsing

Volume 35 Number 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Hierdie studie het ondersoek gedoen na faktore wat onderwysers se gebruik van wiskundesagteware (in hierdie geval GeoGebra) vir onderrig en leer beïnvloed. Deelnemers aan die studie is by wyse van doelsteekproeftrekking geselekteer uit 'n groep onderwysers wat sagtewareopleiding ontvang het, toegang tot rekenaars het en met die sagteware vertroud is. Vyf-en-sewentig respondente het die gestruktureerde vraelyste voltooi. Veelvoudige regressie is gebruik om die verhouding tussen die vier konstrukte van die Unified Theory of Acceptance and Use of Technology te ondersoek. Hierdie konstrukte is en met betrekking tot onderwysers se voorneme om die wiskundesagteware te gebruik. Die studie het bevind dat die kombinasie van die vier bogenoemde konstrukte 30% van die variansie in respondente se om die sagteware te gebruik verduidelik het. Daar is gevind dat in die studie nie regstreeks 'n invloed op mense se gebruik, al dan nie, van die sagteware het nie, aangesien almal van hulle toegang tot rekenaars het. Die is die enigste konstruk wat die voorneme om GeoGebra te gebruik direk beïnvloed het. Onderwysers se voorneme om sagteware te gebruik het geblyk die werklike gebruik van sagteware vir onderrig en leer te voorspel.


This study investigated factors that influence teachers' use of mathematics software (in this case GeoGebra) for teaching and learning. Participants in the study were purposefully selected from a group of teachers that have received software training, have access to computers, and are familiar with the software. Seventy-five respondents completed the structured questionnaires. Multiple regressions were used to investigate the relationship between the four constructs of the Unified Theory of Acceptance and Use of Technology. These constructs are , and on teachers' intention to use the mathematics software. This study found that the combination of the four above mentioned constructs explained 30% of the variance in respondents' to use the software. were not found to directly influence whether or not people actually used the software because all of them have access to computers. Teachers' to use GeoGebra was found to predict the use of GeoGebra for teaching and learning.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/35/1/EJC191684
2016-01-01
2019-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error