1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die eFundi Leerbestuurstelsel as kommunikasie- en verhoudingsbou-instrument : oorspronklike navorsing

Volume 35 Number 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Leerbestuurstelsels (LBS'e) word deur universiteite vir leer- en onderrigondersteuning gebruik. Tweerigtingkommunikasie en sterk akademiese verhoudings kan in 'n e-leeromgewing tot suksesvolle leer bydra, maar LBS'e word nie algemeen beskou as 'n instrument wat dit in 'n e-leeromgewing kan fasiliteer nie. In hierdie gevallestudie is die persepsies van dosente en studente oor die eFundi LBS as kommunikasie- en verhoudingsbou-instrument ondersoek deur middel van semigestruktureerde onderhoude en groepsgeadministreerde vraelyste. Daar is bevind dat hoewel studente 'n behoefte aan tweerigtingkommunikasie met hul dosent en medestudente deur middel van die eFundi LBS het en dit gunstig beskou as 'n verhoudingsbou-instrument, het die meeste dosente nie die interaktiewe funksionaliteite daarvan gebruik nie. Verdere navorsing vanuit 'n kommunikasie- en verhoudingsbouperspektief is nodig om LBS'e optimaal te ontgin in 'n e-leeromgewing.


Learning management systems (LMSs) are used by universities to support learning and teaching. Two-way communication and strong relationships can contribute to successful learning, however, LMSs are not generally viewed as an instrument to facilitate just that in an e-learning environment. The perceptions of lecturers and students on the eFundi LMS as communication and relationship building instrument was studied in this case by means of semistructured interviews and group-administered surveys. It was found that although students have a need for engaging in two-way communication with lecturers and costudents by means of the eFundi LMS and viewed it favourably as a relationship-building instrument, most lecturers did not make use of its interactive functionalities. Further research from a communication and relationship building perspective is therefore necessary to assure optimal LMS use in e-learning environments.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/35/1/EJC196034
2016-01-01
2019-08-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error