1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Uitdagings vir Afrikaans in hoër onderwys : die taalbeleid van die Universiteit van Johannesburg as gevallestudie : aktueel - : aktueel

Volume 55, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU), die voorganger van die hedendaagse Universiteit van Johannesburg (UJ), is in 1967 gestig met die doel om 'n tuiste te bied aan Afrikaanssprekende studente in die Witwatersrandse omgewing wat oorheersend Engels was. Die RAU was sterk daarop gefokus om "eerstegenerasie" Afrikaanse studente uit 'n werkersklasagtergrond te bemagtig deur kwaliteitonderrig deur medium van Afrikaans aan te bied.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/55/1/EJC167325
2015-01-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error