1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Opsomming van die gesprekke op 24 Julie 2014 - : aktueel

Volume 55, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173
USD

 

Abstract

Taal is altyd gekoppel aan mense. Dit geld ook Afrikaanse mense, wat passievol oor hulle taal is en aandring op die gebruik van hulle taal in die land. Afrikaanse mense glo in moedertaalonderrig, en glo in die reg wat hulle in die land het om hulle taal te mag gebruik. Afrikaanse mense weet ook die grondwet gee hulle daardie reg, en hulle wil dit graag opeis. Pogings om Afrikaans te na te kom, lok daarom altyd reaksie uit. Vir Afrikaanse mense is hulle universiteite van groot waarde, ook simbolies.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/55/1/EJC167329
2015-01-01
2020-08-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error