1887

oa Akroterion - Heliodorus van Emesa : "Theagenes en Chariklea" evaluering van 'n oud-Griekse Roman, ook genoem die Aithiopika*

Volume 39, Issue 2
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883

 

Abstract

*Om die wydste moontlike leserspubliek vir hierdie artikel te verseker, is beslui om deurgaans te verwys na Moses Hadas se skitterende vertaling van hierdie roman (An Ethiopian Romance: Heliodorus, Greenwood Press, Publishers: Westport, Connecticut, 1976. Oorspronklik gepubliseer in 1957 deur The University of Michigan Press, Ann Arbor). Waar tegniese redes dit vereis, word na die standaard Griekse teks verwys, beskikbaar o.a. in die drie-volumige uitgawe van R.M. Rattenbury & T.W. Lumb in the Soci�t� d'Edition, ""Les Belles Lettres"", Paris, 1960. 'n Verdere Engelse vertaling wat ook die vertalings tegelyk bevat van die ander oud-Griekse romans, is Collected Ancient Creek Novels, B.P. Reardon (ed.). University of California Press, Berkeley, 1989.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/39/2/AJA03031896_869
1994-01-01
2020-08-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error