1887

n Akroterion - Vraag : vir Margaret Rosabel Mezzabotta

Volume 45, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Extracted from text ... Vraag vir Margaret Rosabel Mezzabotta Ontydig, voortydig jou vertrek na 'n ander onbekende oord. Die siel, onthou ek vanoggend, is soos wyn wat stadig moet verouder. Iets glo soos bottelskok as dit te gou ontkurk of geskink word. Jy sou my dadelik kon reghelp: dit staan in die Egiptiese Boek van die Dood. Om jou dood te begryp is 'n hi?roglief onontsyferbaar in 'n donker gang onbegaanbaar. Die dood keer woordordes om, dit laat ons terugkyk, onthou, selfs gryp na klein momente van die toeval- soos hoe ek eenmaal jou bril skoongemaak het, oor duister simbole met jou praat. Vir hierdie lykwaak, groot gelykmaak, is ek as digter onvoorbereid, nee, eerder onbereid. Die sogenaamde consolatio of vertroosting van 'n medium (kyk, sy stuur ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/45/1/EJC20516
2000-12-01
2019-12-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error