1887

n Akroterion - 'n Herbeskouing van Gaius (Caligula)

Volume 46, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Extracted from text ... Akroterion 46 (2001) 33-41 'N HERBESKOUING VAN GAIUS (CALIGULA) L Cilliers & F P Retief (Universiteit van die Vrystaat) Gaius Iulius Caesar Germanicus Augustus (Caligula) is in antieke tye beskryf as 'n despotiese keiser wie se wreedheid, megalomania en onvoorspelbaarheid toegeskryf is aan kranksinnigheid. Tydens die afgelope eeu het navorsers soos Willrich (1903), Balsdon (1934) en Barrett (1989) na grondige herevaluasie van alle inligting egter tot die gevolgtrekking gekom het dat Caligula se beeld erg verwring is deur antagonistiese geskiedskrywers, dat hy vir sy tyd tog redelik opgetree het, en sekerlik nie as sielsiek beskou kan word nie. Katz (1972) ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/46/1/EJC20526
2001-12-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error