1887

n Akroterion - In memoriam : huldeblyk aan prof C.P.T. Naudé (17.08.1912 - 10.08.2001)

Volume 46, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Extracted from text ... IN MEMORIAM HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUD? (17.08.1912 - 10.08.2001) D M Kriel (Universiteit van Suid-Afrika, Emeritus) Professor Naude is vanjaar op 10 Augustus oorlede - een week voordat hy sy negeen- tagtigste verjaarsdag sou gevier het. Hy het 'n soliede loopbaan as klassikus gehad, eers as student en toe as dosent aan Wits; in 1955 promoveer hy onder prof Den Boer te Leiden met 'n proefskrif oor Ammianus Marcellinus in die Lig van die Antieke Geskiedskrywing wat - al was dit in Afrikaans geskryf - internasionaal hoog aangeskryf is (en nog word). In 1963, toe hy reeds ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/46/1/EJC20529
2001-12-01
2020-08-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error