1887

n Akroterion - "O, die donkie is 'n wonderlike ding!" Die voorstelling en uitbeelding van die donkie in enkele Klassieke, Bybelse en Patristiese tekste

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Extracted from text ... Akroterion 48 (2003) 69-80 "O, DIE DONKIE IS 'N WONDERLIKE DING!" DIE VOORSTELLING EN UITBEELDING VAN DIE DONKIE IN ENKELE KLASSIEKE, BYBELSE EN PATRISTIESE TEKSTE J P K Kritzinger (Universiteit van Pretoria) 1. Inleiding In Upington, voor die Kalahari-Oranjemuseum, is daar 'n lewensgrootte brons standbeeld opgerig vir die donkie om die bydrae, wat hy gelewer het in die ontwikkeling van die Laer Oranjerivier-vallei, te gedenk. In 1986 is daar in die destydse Pietersburg voor die burgersentrum ook 'n standbeeld vir die donkie opgerig om "di? miskende dier op 'n tasbare wyse te vereer vir sy rol in die mynwese in ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/48/1/EJC20545
2003-12-01
2019-12-08

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error