
Full text loading...
Extracted from text ... Akroterion 49 (2004) 125-126 BOEKRESENSIE J C Thom (Universiteit van Stellenbosch) Henderson, W J 2004. Op Griekse lier: Vroe? Griekse liriese po?sie, vertaal en toegelig. Pretoria: Protea Boekhuis. ISBN 1-86919-007-6. Prys: R149,95. Enige boekpublikasie in Afrikaans oor die Klassieke letterkunde is 'n besondere gebeurtenis. Vanwe? die beperkte leserspubliek is skrywers ?n uitgewers huiwerig om in Afrikaans te publiseer. 'n Boek oor die Griekse liriese po?sie - in vele opsigte die stiefkind van die antieke Griekse letterkunde - is des te meer 'n waagstuk. As daar egter iemand is wat so 'n projek met vrymoedigheid kan aandurf, is dit Henderson, 'n emeritusprofessor in Griekse en Latynse Studies aan die Universiteit van Johannesburg, ..
Article metrics loading...