1887

n Akroterion - "Moenie op land seil nie" : wysheid en hermeneutiek in die van Pitagoras

Volume 49, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Extracted from text ... Akroterion 49 (2004) 29-41 "MOENIE OP LAND SEIL NIE": WYSHEID EN HERMENEUTIEK IN DIE AKOESMATA VAN PITAGORAS J C Thom (Universiteit van Stellenbosch) 1. Inleiding Een van die belangrikste nalatenskappe van die antieke Grieke is dat hulle die basis gel? het vir die moderne wetenskaplike w?reldbeskouing. Die proses waardeur die vroe? Grieke vanaf 'n mitologiese verklaring van die werklikheid tot 'n meer abstrakte, rasionele nadenke oor natuurlike en sosiale verskynsels gekom het, het egter nie oornag plaasgevind nie: die tydperk vanaf die eerste natuurfilosoof, Tales, tot Plato en Aristoteles beloop meer as twee eeue. Die ontstaan en verloop van hierdie proses bied vir ons vandag nog belangrike insigte in die ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/49/1/EJC20560
2004-12-01
2019-08-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error