1887

n Akroterion - Die dood en doodshantering in Oud-Egipte, 3100-332 v.C.

Volume 49, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Alle inligting dui daarop dat die inwoners van Oud-Egipte die dood nie gesien het as beëindiging van die lewe nie, maar as 'n oorgangspunt vanaf 'n aardse bestaan na 'n ewigdurende lewe na die dood (Taylor 2001:7). Voorbereiding hiervoor was dan ook sistematies en uitvoerig deel van die alledaagse lewe, in besonder die religieuse komponent daarvan. In hierdie bydrae word die ontwikkeling en toepassing van 'n streng rituele stelsel van doodshantering oor 'n tydperk van meer as 2 500 jaar in oënskou geneem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/49/1/EJC20562
2004-12-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error