1887

n Akroterion - Van die Nyl tot Stellenbosch : antieke Egiptiese voorwerpe op Stellenbosch

Volume 50, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Extracted from text ... Akroterion 50 (2005) 125-136 VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH I Cornelius (Universiteit van Stellenbosch) 1. Inleiding Egipte is soos Suid-Afrika deel van die kontinent van Afrika en daar is voorbeelde van hoe antieke Egiptiese motiewe in die Suid-Afrikaanse boukuns voortleef (Cornelius 2001). Afgesien van argitektoniese voorbeelde is daar ook oorspronklike antieke Egiptiese artefakte in Suid- Afrikaanse versamelings en ? aantal hiervan vorm tans deel van die uitstalling "Lewende Antieke" van die Dept. Antieke Studie in die SASOL-Kunsmuseum van die Universiteit van Stellenbosch. Die uitstalling bestaan uit meer as 200 voorwerpe uit die antieke w?reld en is ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/50/1/EJC20565
2005-12-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error