1887

n Akroterion - Bakens op die weg : die bekeringsverhale van Augustinus en C S Lewis

Volume 51, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In hierdie artikel word twee literêre bekeringsverhale waarin die historiese werklikheid deur die skrywers weergegee word, met mekaar vergelyk: die van die vierde eeuse kerkvader Augustinus, en van die twintigste eeuse skrywer en geleerde C.S. Lewis. Die navorsing word gestruktureer aan die hand van bakens wat Augustinus op sy bekeringsweg uitgelig het: persone wat 'n beduidende rol gespeel het, besondere gebeure wat hom beïnvloed het en innerlike konflik wat hom voortgedryf het. Die artikel toon deur 'n analise op grond van inhoud en tematiek aan dat daar duidelike ooreenkomste is tussen die bakens op Augustinus se bekeringsweg en dié op Lewis se bekeringsweg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/51/1/EJC20580
2006-12-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error