1887

n Akroterion - In memoriam : W J Richards

Volume 56, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Willem Johannes Richards is op 21 Mei 1922 in Middelburg, Transvaal, gebore as die oudste van nege kinders. Nadat hy hier gematrikuleer het, gaan hy na die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys waar hy in 1942 die BComm-graad behaal. Hierna verander hy van studierigting, en na die neem van aanvullende vakke by die Universiteit van Suid-Afrika verkry hy in 1947 BA-status (Klassieke Tale) aan die Universiteit van Pretoria.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/56/1/EJC20645
2011-01-01
2019-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error