1887

n Akroterion - Die berispende stem. Vroeë Griekse jambiese poësie vertaal en toegelig. : book review

Volume 57, Issue 1
  • ISSN : 0303-1896
  • E-ISSN: 2079-2883
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Bill Henderson, Emeritusprofessor in die Departement Griekse en Latynse Studies aan die Universiteit van Johannesburg, het hom reeds as doyen van die oud-Griekse liriese digkuns in Suid-Afrika gevestig met talryke artikels en twee vorige boeke: (2004, oor die liriek), en (2009, oor die elegie). Hierdie derde werk (oor die jambiese poësie) voltooi die driedeling van diekortpoësie en span so die kroon op 'n leeftyd se werk. Jambiese poësie word gedefinieer as 'hekelvers waarin individue of die gemeenskap se kwale, gedrag en dwaashede deur die digter ontbloot en ontleed word' (p.VII). Soos in die geval van die twee verwante genres, word navorsers en vertalers voor die uitdaging van die fragmentariese aard van die oorgelewerde tekste gestel. Aangesien die Griekse liriek, in vergelyking met die drama en epos, miskien ietwat aan die agterspeen moes suig in terme nie net van algemene bekendheid nie maar ook van doseeraanbod, lewer die voltooiing van Henderson se trilogie 'n tydige bydrae om hierdie genre sy regmatige plek te help inneem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akro/57/1/EJC132287
2012-12-01
2019-08-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error