
Full text loading...
Die afgelope twee jaar verf die Pienk Bloeisels vir Kanker-vroue in Schweizer-Reneke hulle dorp pienk. Hierdie deernis vir kankerpasiënte en ywer vir dié saak vertel 'n mooi verhaal van gemeenskapsbetrokkenheid wat 'n verskil maak.
Article metrics loading...