
Full text loading...
Dit is vanjaar twintig jaar sedert die Springbokke vir die eerste keer die Rugbywêreldbeker verower het. Dit is ook nou vyf jaar sedert een van daardie jaar se legendes, Ruben Kruger, oorlede is. Sy vrou, Lize, vertel van die genadepad wat sy en haar dogters sedert sy dood geloop het.
Article metrics loading...