1887

n LiG - Ons gesin gee om : jou gesin

Volume 2016, Issue 07
  • ISSN :

Abstract

"Gesinne wat omgee kan Suid-Afrika verander." Só glo die skrywer en kinderevangelis, Helena Smith. "Dit is God se wil dat 'n gesin sy hande en voete hier op aarde moetwees," sê sy. "Daar is soveel swaarkry in ons land! En gesinne wat omgee, en dit daadwerklik uitleef, kan 'n groot verskil aan hierdie nood maak. Dit is immers in die ouerhuis waar kinders leer dat ook die gesin die kerk van Christus is."Helena se man, dr Johan Smith, is 'n leraar by die Moreletapark-gemeente. Hy is ook 'n skrywer. Hy sê: "Omgee is die hart van God; deernis is wie Hy is. Deernisen omgee is dus Christenskap-in-praktyk. En dit moet in 'n gesin begin. "Gemeentes bestaan tog uit gesinne. Wat binne die gesin gebeur, gaan oorspoel na die res van die kerk en die breër gemeenskap."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/07/EJC193361
2016-07-01
2019-08-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error