1887

n LiG - Elkeen se bietjie maak dit beter

Volume 2016, Issue 07
  • ISSN :

Abstract

"Ons is dikwels vol verwondering wanneer ons iemand leer 'visvang' - soos die ou gesegde lui - en hulle toelaat om die voordele van hul nuutgevonde vaardigheid te geniet," sê prof Elain Vlok, Clover se bestuurder van korporatiewe dienste, oor die vroue wat deel is van Clover se Mama Afrika-projek. Hierdie projek het 42 hardwerkende en emeenskapsgeoriënteerde vroue aangestel wat nie net hul eie lewe verryk nie, maar ook dié van ander. Hulle is die "visservroue" wat geleer is om 'n vis te vang, en hul eie honger te stil. Maar daardie vaardigheid, hoe gering ook al, word ook gebruik om die ander mense in hul gemeenskap te leer "visvang" - en sodoende 'n hele gemeenskap vir 'n leeftyd te voed. Die Mamas sien gesamentlik na meer as 15 500 kinders en 2 500 bejaardes om, en bestuur 25 bakkerye en 23 naaldwerkprojekte.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/07/EJC193363
2016-07-01
2020-04-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error