1887

n LiG - 'My dogtertjie is by haar Skepper' : profiel

Volume 2016, Issue 07
  • ISSN :

Abstract

Marilize is getroud met Chris Boshoff - en 'n ma wat smoorverlief is op haar seuntjie! Klein Christian is nou nege maande oud. Sy is ook 'n persoonlike stilis en stylmentor. En het 'n passie daarvoor om mense met hulle voorkoms te help. Sy gebruik kleure om hulle te wys hoe mooihulle is en hoe mooi hulle kan lyk. En lewer ook gereeld praatjies oor mode en voorkoms. Die gesin woon in Durbanville en hul familie, hul kerk en hul vriende is vir hulle baie belangrik. Marilize is 'n enigste kind, maar haar man een van drie - en almal woon in die Kaap.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/07/EJC193364
2016-07-01
2019-08-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error