1887

n LiG - Bobaas konsertinamaker

Volume 2016, Issue 07
  • ISSN :

 

Abstract

Danie Labuschagne (79) van Pretoria het hom self leer konsertinas maak ná sy eerste aftrede. "Ja," sug hy met 'n vonkel in die oog, "en ek is nóú nog nie afgetree nie!" Ons gesels op 'n vaalbruin Gautengse wintersoggend. Te midde van die gejaagde stadslewe, leef, werk en praat Danie volgens 'n heel ander ritme. Hy is 'n geswore alleenloper - "wat beslis nie eensaam is nie!" Hy het vier hondjies, en hy geniet die geselskap en die bewondering van ons land se ganse boeremusiek-gemeenskap."Ek was nog nooit getroud nie. Ek het net nooit tyd daarvoor gehad nie," lag hy. "Nou is ek te oud." En nou het hy nóg minder tyd. Die afgelope meer as twaalf jaar maak hy konsertinas; nee, meer as máák : Hulle wordmet intense noukeurigheid en met groot liefde vervaardig, en onder die handelsmerk "Boer" versprei.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/07/EJC193365
2016-07-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error