1887

n LiG - Die stem in my hart : voorblad

Volume 2016, Issue 07
  • ISSN :

 

Abstract

Hanna Grobler is 'n vars briesie in 'n wêreld waar die kollig so maklik verblindend kan skyn. Hierdie beeldskone vrou dink nie aan haarself as 'n glansmens nie, al is sy gereeld in plaaslike TV-reekse en films te sien. En al verskyn sy en haar man, die gewilde Bok van Blerk, gereeld op die rooitapyt by glansfunksies. Vra haar byvoorbeeld waar sy op haar gelukkigste is, en sy sal jou waarskynlik vertel dat dit daar is waar die nood hoog is. Daar waar sy kan help dat niemand honger of koud of moedeloos hoef te gaan slaap nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/07/EJC193368
2016-07-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error