1887

n LiG - My (leë) beursie is my baas... : jou mense - geldsake

Volume 2016, Issue 09
  • ISSN :

Abstract

Dalk is dit die eerste wet wat jy moet gehoorsaam wanneer dit by jou geldsake kom: Jy moet in beheer van jou geldsakewees, en nie andersom nie. Dit beteken onder meer dat jy moet leer onderskei tussen behoeftes en begeertes. Eersgenoemde verbeter jou lewenskwaliteit, en laasgenoemde jou leefstyl. Maar dit is juis laasgenoemde wat keer op keer jou beursie so onbetaamlik leeg maak..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/09/EJC193977
2016-09-01
2019-08-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error