1887

n LiG - 'n Prinses vir 'n dag! - : ons storie - profiel

Volume 2016, Issue 09
  • ISSN :

Abstract

Die idee is ongewoon, ja, maar hopelik een wat 'n groot impak kan maak." Só het wyle Helga Leurs, die stigtervan die Princess Project, destyds oor haar breinkind gesê. So twintig jaar gelede was sy vasbeslote om werklik 'n verskil aan een meisie se lewe te maak deur haar te help om haar matriekafskeid by te woon. Hiervoor het Helga haar vriendin Erica Pienaar se hulp ingeroep - en 'n klompie e-posse later moes hulle behoorlik bontstaan om die oorweldigende terugvoervan opgewonde weldoeners te hanteer. En só is die Princess Project gebore. Dit was 1996.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/09/EJC193981
2016-09-01
2020-08-07

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error