1887

n LiG - Adventstyd : feestyd, gesinstyd : jou geloof - advent

Volume 2016, Issue 11
  • ISSN :

Abstract

Die Adventstyd herinner my aan 'n klein seuntjie - wat nou al 'n jong man moet wees - wat eendag in 'n graad 1-klas opgestaan het en die storie van Maria en Josef op 'n besonder kreatiewe manier oorvertel het. Dit het so gebeur: My sussie was destyds nog 'n jong proef-onderwyseres, en dit was haar opdrag om die graad 1's van Jesus se geboorte te vertel. 'n Dag of wat ná die les nooi sy die kindertjies uit om die storie vir haar oor te vertel. Toe staan daar 'n knapie op en vertel met kleur en geur van die penarie waarin Josef en Maria hulle bevind het. Hulle stap van herberg tot herberg, vertel hy, maar hulle kry geen slaapplek nie. Met oë wat al hoe groter word, verwoord hy die éintlike krisis só: "En Maria word al swangerder en swanger- der...!"

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/11/EJC197952
2016-11-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error