1887

n LiG - Laat die kerk toe kom ... kindertjies - : jou mense - kinders

Volume 2016, Issue 11
  • ISSN :

Abstract

Dit is Sondagoggend kort voor die laaste klok lui. Julle jong gesin probeer wéér om die erediens by te woon.Daar het heelwat gebeur sedert jy vroegoggend jou kraakvars klere aangetrek het. Jy lyk en ruik byvoorbeeld nou asof jy ná 'n driedaagse-gevangenskap uit 'n wasgoedmandjie ontsnap het. En danksy die klein, klouende kinderhandjies in jou onmiddellike omgewing, lyk jou hare en grimering asof jy jou aan kamoefleer-kuns in die Bosveld oorgegee het.Julle haal darem die kerkgebou in een stuk, uitasem maar tóg. Jy haas jou na die moederskamer in die hoop om 'n sitplek te kry vanwaar jy die dominee darem sal kan sien. Jy maak dit net-net. Maar die eerste deel van die diens is vir jou verlore, want Sussa vind die ander maatjies en hulle mammas só vreemd dat sy onbedaarlik begin kerm. Jy moet sus en sus, paai en paai ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/11/EJC197956
2016-11-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error