1887

n LiG - 'Ek maak stories' - : ons storie - profiel

Volume 2016, Issue 11
  • ISSN :

Abstract

Hannelie Warren sê haar liefde vir stories kom al 'n lang pad. "Dit het alles met die radio begin," vertel sy. "Toe ek 'n kind was, wou ek my verluister aan die dramas wat op Springbokradio uitgesaai is. En dan was daar hoorspele soos Bart Nel en Die rebellie van Lafras Verwey. Jy kon behoorlik die sweet op daardie perde ruik! "En wanneer ek saans in die bad gelê het, met my ore onder die water, het ek al hierdie stemme probeer namaak. "Toe ek agt jaar oud was, het my ma vir my 'n klompie marionette uit die buiteland saamgebring. Ek was betower! Nóg marionette het gevolg. Later het ons 'n poppeteater gebou, en daarmee het ek my eerste sakgeld verdien deur by kinderpartytjies op te tree."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/11/EJC197958
2016-11-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error