1887

n LiG - Oor berge en deur dale - : ons storie - profiel

Volume 2016, Issue 11
  • ISSN :

Abstract

Op 15 Mei het die akteur en avonturier Ivan Zimmermann op sy groen bergfiets geklim en saam met 13 ander fietsryers van regoor die wêreld 'n uiterste avontuur aangedurf. Hy het amper vyf maande later eers sy bestemming bereik. Daar was 'n volg-voertuig wat sy tent en ekstra fietsonderdele aangery het. Maar hy moes self vir die res sorg. Hy moes temperature van tot minus agt grade Celsius trotseer, en later hitte van 45 grade probeer oorleef.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/11/EJC197959
2016-11-01
2019-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error