1887

n LiG - Die ouma, Facebook en die kruis - : ons storie - profiel

Volume 2016, Issue 11
  • ISSN :

Abstract

"My skoonma het altyd gesê: 'Elke huis het sy kruis'. Met my goeie, geseënde lewe het ek gedink dat ek van hierdie spreuk gevrywaar sou wees. Min het ek geweet dat daar op 64 die swaarste kruis denkbaar voor my neergesit sou word, en voor ons hele huis." Só vertel Estienne Lingenfelder op Rustfontein, die prag-plaas buite Villiersdorp in die Boland waar sy en haar man Albert en hul drie seuns woon en boer. Sy sal 11 Maart 2016 altyd onthou. Dit was die dag toe hulle die nuus ontvang het dat klein Pieter, hul seun Francois en sy vrou Leatitia se eersteling, met ALL gediagnoseer is. Akute limfoblastiese leukemie. Estienne verkies om dit bloot "bá;ie siek" te noem. Enigiets, net nie die gevreesdek-woord nie ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/11/EJC197960
2016-11-01
2020-08-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error